Op 7 Februarie 1903, het Kaapstad die EERSTE MOTORWEDREN BYEENKOMS IN SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS gehou.  Die byeenkoms was deur Jack Rose gerëel te Groenpunt Fietsbaan om die publiek die vaardighede van die motorkar te demonstreer.  Die wedren vir klein motors was deur J. Courtis in sy...