Ford Model A 1903

Op 7 Februarie 1903, het Kaapstad die EERSTE MOTORWEDREN BYEENKOMS IN SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS gehou.  Die byeenkoms was deur Jack Rose gerëel te Groenpunt Fietsbaan om die publiek die vaardighede van die motorkar te demonstreer.  Die wedren vir klein motors was deur J. Courtis in sy Peugeot gewen, en die wedren vir groot motors was deur Donald Menzies in ‘n Panhard gewen.  Die top snelheid vir die dag was 51 km/h (nie veel vinniger as die fiets rekord opgestel deur Jack Rose 5 jaar vroëer nie!)
[Geneem uit die boek “The Motorist’s Paradise” deur Bob Johnston & Derek Stuart-Findlay.]

Ford Model A 1903, die oudste motor in ons versameling.

Ford Model A 1903, die oudste motor in ons versameling.