Kom kuier gerus vir Vadersdag by die Franschhoek Motormuseum. Vaders sal gratis toegang ontvang en kan selfs in een van die veteraanmotors saamry! Die enjinkappe in die vertoonlokale sal oopstaan en ‘n paar motors sal gedurende die dag gedemonstreer word (afhangende van die...

View our latest newsletter and if you are not registered yet, SIGN UP NOW to catch the next issue. Our April newsletter featuring the following articles: Triple M-agic, What a load of Bull-nose, Back Seat Driver, Pony pride, Exhaust blips, FMM General Info. View this email in your browser, Like, Tweet, Forward to Friend.

Only 3x display halls will be open for viewing today and tomorrow and a discounted rate of R40/person will be charged....

In ons vorige nuusbrief het ons genoem dat Jan Lammers ons besoek het en dat hulle hier is vir die “Springbok Series“.  Ons vra om verskoning vir die David Piper/Passion for Speed Series, wat die groep Nederlandse/Duitse/Engelse renjaers en hul motors uitgebring het Suid-Afrika toe....