Ons is trots om hierdie positiewe terugvoering, van een van die besoekers aan die die Top Gear Festival in Durban, met julle te deel. "I was at the Top Gear show in Durban this weekend and I would like to take this opportunity to thank you...