Ons is trots om hierdie positiewe terugvoering, van een van die besoekers aan die die Top Gear Festival in Durban, met julle te deel. "I was at the Top Gear show in Durban this weekend and I would like to take this opportunity to thank you...

Kom kuier gerus vir Vadersdag by die Franschhoek Motormuseum. Vaders sal gratis toegang ontvang en kan selfs in een van die veteraanmotors saamry! Die enjinkappe in die vertoonlokale sal oopstaan en ‘n paar motors sal gedurende die dag gedemonstreer word (afhangende van die...

Sien ons Januarie nuusbrief hier onder, indien u dit nog nie via epos ontvang het nie, TEKEN IN om nie die volgende uitgawe te mis nie. Ons Januarie nuusbrief berig oor die volgende artikels : L’Ormarins Queen’s Plate, Record visits, Website videos, Exhaust blips, FMM...

Sien ons Desember nuusbrief hier onder, indien u dit nog nie via epos ontvang het nie, TEKEN IN om nie die volgende uitgawe te mis nie. Our December newsletter featuring the following articles: Live to Race, Rock Star cars, Christmas cheer, Around the world in...