Net 3x sale is oop vir besigtiging vandag en môre, en ons sal 'n afslag toegangsfooi van net R40/persoon vra....
Only 3x display halls will be open for viewing today and tomorrow and a discounted rate of R40/person will be charged....
In ons vorige nuusbrief het ons genoem dat Jan Lammers ons besoek het en dat hulle hier is vir die “Springbok Series“. Ons vra om verskoning vir die David Piper/Passion for Speed Series, wat die groep Nederlandse/Duitse/Engelse renjaers en hul motors uitgebring het Suid-Afrika toe....
In our previous newsletter we mentioned the visit of Jan Lammers, and that he is visiting Cape Town for the Springbok Series. We had our facts wrong and would like to apologise to the David Piper/Passion for Speed series, who brought out the contingent of...
Sien ons Februarie nuusbrief hier onder, indien u dit nog nie via epos ontvang het nie, TEKEN IN om nie die volgende uitgawe te mis nie. ...
View our latest newsletter and if you are not registered yet, SIGN UP NOW to catch the next issue. ...