Regstelling:

In ons vorige nuusbrief het ons genoem dat Jan Lammers ons besoek het en dat hulle hier is vir die “Springbok Series“.  Ons vra om verskoning vir die David Piper/Passion for Speed Series, wat die groep Nederlandse/Duitse/Engelse renjaers en hul motors uitgebring het Suid-Afrika toe.