Welkom by die Franschhoek Motormuseum - FMM
Franschhoek, South Africa+27 (0)21 874 9000kras@fmm.co.za

WELKOM BY DIE FRANSCHHOEK MOTOR MUSEUM

Die Franschhoek Motormuseum bied besoekers die geleentheid om meer as 100 jaar se motorbedryfgeskiedenis met hierdie unieke en opwindende versameling motors, motorfietse, fietse en memorabilia op die pragtige L’Ormarins te beskou. Oor die lengte en breedte van Suid-Afrika kan net een plek die evolusie van die motor voldoende uitbeeld – die Franschhoek Motormuseum.

Die museum se versameling oorskry 220 vervoermiddels – van ‘n 1898 Beeston motor-driewiel tot ‘n 2003 Ferrari Enzo supermotor. Meer as 80 motors word op enige tydstip vertoon, in vier vogvrye sale met ‘n totale vloeroppervlak van 2700 vierkante meter en in chronologiese volgorde.

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Ons is besig met opknappings by FMM, dus is net 3 van ons 4 vertoonlokale oop vir die publiek. Die goeie nuus is dat jy steeds ‘n groot deel van ons versameling teen afslag kan sien tot verdere kennisgewing: R60 Volwassenes, R50 Pensioenarisse, R40 Kinders. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Dankie vir jou geduld!

BESPREEK IN ‘N JAPTRAP

Met ons nuwe aanlyn besprekings kan jy nou met gemak al ons opwindende pakkette sien en ‘n dag van plesier by die Franschhoek Motor Museum, Antonij Rupert en L’Ormarins Landgoed verseker. Klik op die skakel hieronder en bespreek nou om die lang toue en enige teleurstelling te vermy. Bespreek voor u besoek.

ONS PORTEFEULJE

CONTACT US
Phone: +27 (0)21 874 9002
Fax: +27 (0)21 874 9100
Email: fmm@fmm.co.za
The Franschhoek Motor Museum P.O.Box 435, Franschhoek, 7690, South Africa

Facebook, Twitter, Instagram, YouTube

Admission prices:
R80 adults, R60 pensioners, R60 motor club members,
R40 children (3-12yrs)
OPENINGSTYE

Normal operating hours:
April-November

Monday-Friday: 10h00-17h00
(last admittance @ 16h00)
Saturday-Sunday: 10h00-16h00
(last admittance @ 15h00)

Season operating hours:
December-March

Monday-Friday: 10h00-18h00
(last admittance @ 17h00)
Saturday-Sunday: 10h00-17h00
(last admittance @ 16h00)

Toegangsfooie
R80 volwassene, R60 pensionaris, R60 motorklublede, R40 kinders (3-12jr)

NUUSBRIEFINTEKENING

View our latest issue

INSTAGRAM

Credits| Disclaimer | Copyright © 2017 Franschhoek Motor Museum. All Rights Reserved.

Menu