Protea 1957 het ‘n wedren geskiedenis

Dit blyk dat die museum se Protea 1957 ‘n wedren geskiedenis het! Ian Schwartz is tans besig om ‘n boek oor Suid-Afrika se eerste motor te skryf en het die ontdekking onlangs gemaak en hierdie foto aan FMM gestuur. FMM is baie opgewonde oor hierdie nuus!