Franschhoek, South Africa+27 (0)21 874 9000kras@fmm.co.za

 

 

Die Franschhoek Motormuseum is een van die bestes van sy soort ter wêreld. Maar daar is ‘n belangriker doel agter die motormuseum as om bloot te vertoon en te vertel, naamlik die bewaring van geskiedenis – die lewende bewys van die mens se reis deur die dekades in die vorm van hierdie wonderlike, merkwaardige masjiene. Tans word daar nie minder nie as 220 voertuie, wat meer as ‘n eeu se voertuiggeskiedenis verteenwoordig, op die landgoed gehuisves. Vier vogvrye uitstalsale, doelgebou vir hul kosbare inhoud, harmonieer perfek met die pragtige omgewing. In elke saal is daar twintig voertuie en die uitstallings word van tyd tot tyd afgewissel met voertuie wat wissel van die oudste in die museum se versameling, ‘n 1898 Beeston-driewielfiets, tot die 2003 Ferrari Enzo supermotor.

 

Voertuig-tydskaal:

ANTIEK – voor 31 Desember 1904 gebou
VETERAAN – tussen 1 Januarie en 31 Desember 1918 gebou
“VINTAGE” – tussen 1 Januarie en 31 Desember 1930 gebou
NA-“VINTAGE” – tuseen 1 Januarie en 31 Desember 1945 gebou
NA 1945 – tussen 1 Januarie 1946 en 31 Desember 1960 gebou
NA 1960 – na 1 Januarie 1961 gebou

OPENINGSTYE:

DIE MUSEUM KAN SLEGS PER AFSPRAAK BESIGTIG WORD.
Klik hier om die besprekingsprosedure af te laai of sien dit aanlyn.

GEBOU 3

Mercedes-Benz S-type 1929
Mercedes-Benz 130H 1936
Mercedes-Benz 540K Cabriolet C 1936

Mercedes-Benz 540K Cabriolet B

1937
Mercedes-Benz 220 Cabriolet A 1939
Mercedes-Benz 170D 1949
Mercedes-Benz Adenhauer 300S 1952
Mercedes-Benz Gullwing 300SL 1955
Mercedes-Benz Roadster 300SL 1957
Mercedes-Benz Ponton 220S 1958
Mercedes-Benz Fintail 230S 1964
Mercedes-Benz 280S 1968
Mercedes-Benz 280S 3.5 Convertible 1972
Mercedes-Benz 350SE 1974
Mercedes-Benz 450SLC 1976
Mercedes-Benz 380SEC 1983
Mercedes-Benz Brabus 7.3 1996
Mercedes-Benz AMG DTM Cabriolet 2006
Mercedes-Benz AMG G55 2008
Mercedes-Benz AMG 6.3 6×6 2013

GEBOU 4

Aston Martin DB/4 GT 1961
Porsche 930 Turbo 1979
Aston Martin DB2/4 1957
McLaren M6 GTR 1971
Porsche 928S 1984
Porsche Carrera GT 2005
Porsche 956 1984
Maserati 250F 1954
Porsche 912 1965
Ferrari 288 GTO 1984
Aston Martin DB3S 1955
Chevron B25 1972
Tyrrell 007 1974
Peugeot 402 Hillclimb 1953
Chevron 1972
Ferrari Enzo 2003
Ferrari F50 1995
Ferrari F40 1985
Ford GT40 1966
Ferrari 275 GTB Long-nose 1966
TRIPADVISOR
2014 TRAVELLERS’ CHOICE
CERTIFICATE OF EXCELLENCE
OPENINGSTYE

NEEM ASB KENNIS DAT DIE MUSEUM SLEGS DEUR AFSPRAAK BESOEK KAN WORD.
Asb kliek hier om die afspraak prosedure te sien of sien dit hier aanlyn..

Toegangsfooie
R80 volwassene
R60 pensionaris
R60 motorklublede
R40 kinders
(3-12jr)

NUUSBRIEFINTEKENING

View our latest issue

GETUIGSKRIFTE

CREDITS| DISCLAIMER | Copyright © 2012 Franschhoek Motor Museum. All Rights Reserved.

KREDIETE| VRYWARING | Kopiereg © 2012 Franschhoek Motor Museum. Alle Regte Voorbehou.

Menu