DIE L'ORMARINS WYNPLAAS
Onder die leierskap van eienaar Johann Rupert bevind die plaas homself in 'n opwindende tydperk van ontwikkeling en vernuwing. L'Ormarins se span streef daarna om Anthonij se droom, om wyne gelykstaande aan die wêreld se bestes te produseer, te bewaarheid.


